DStv Channel 403 Thursday, 26 December 2024

Ouers woedend oor kind se kuif voor klas geknip word

LINDEN - 'n Gautengse onderwyser staar tugoptrede in die gesig, nadat sy glo 'n leerling se kuif geknip het omdat hy laat was.

En sy ouers sê as die onderwysdepartement nie voldoende optree nie, sal hulle 'n strafsaak aanhangig maak teen die onderwyser.

Hulle sê hul kind, wat in graad ses is by 'n Johannesburgse laerskool, is verneder en getraumatiseer gelaat.

Paid Content