DStv Channel 403 Thursday, 28 November 2024

“Op-wedloop” van Durban na Pietermaritzburg wink

Duisende atlete sping binnekort in Durban weg in die oudste en mees uitmergelende ultra-marathon in die wêreld.

Die eerste Comrades-marathon is in 1921 gereël ter ere van Suid-Afrikaanse soldate wat in die Eerste Wêreldoorlog gesneuwel het.

Dit is sedertdien nog elke jaar aangebied, behalwe tydens die Tweede Wêreldoorlog en die Covid-19-pandemie.

Paid Content