DStv Channel 403 Saturday, 21 September 2024

Oos-Randse moordbeskuldigde weer in hof; 2011-saak oor broer se dood heropen

Oos-Randse moordbeskuldigde weer in hof; 2011-saak oor broer se dood heropen

KEMPTON PARK, GAUTENG - Terwyl Anton Bouwer weer in die streekhof in Kempton Park verskyn het op vier aanklagte van moord, het dit ook bekend geraak dat sy broer se moordsaak van 2011 heropen is.

Bouwer word aangekla van die moord op sy ouers, sy aangenome dogter en die gesin se huiswerker, asook van poging tot moord op sy vrou.

Intussen word die onopgeloste moord op sy broer, Robbie, weer bekyk.

Paid Content