DStv Channel 403 Thursday, 28 November 2024

Oomblik van stilte vir slagoffers ’n week na gebouramp

RAMPWEEK_13_PM

GEORGE, WES-KAAP - 'n Onafhanklike ondersoek na die ineenstorting van die woonstelgebou in George in die Wes-Kaap gaan ten minste 'n jaar neem om te voltooi.

Die maatskappy V3 Consulting Engineers is deur die Wes-Kaapse departement van Infrastruktuur aangestel om die ondersoek te behartig.

‘n Week na die tragedie het reddingswerkers steeds gesoek na konstruksiewerkers onder die puin.

Paid Content