DStv Channel 403 Wednesday, 25 September 2024

Oom Adam word 103: “Alle eer aan God”

OOMADAM

Oom Adam Wicomb van Oudtshoorn in die Wes-Kaap het op 20 Desember sy 103de verjaarsdag gevier.

Hy is in 1920 op 'n plaas naby die Kango-grotte gebore en is die enigste oorlewende van ses kinders.

Familie en vriende het hom met 'n partytjie bederf.

Oom Wicomb sê hy bring alle eer aan God, speel Sudoku om sy brein aan die gang te hou, en het selfs vir eNuus 'n gedig opgesê.

Paid Content