PRETORIA - Suid-Afrika se fauna en flora is net so deel van ons erfenis soos kultuur en geskiedenis.
Daarom vier die nasionale dieretuin in Pretoria in Erfenismaand hul bewaringswerk en al hul nuwe aankomelinge wat die voortbestaan van verskeie spesies verseker.
eNuus se Eugenie Gregan het met twee van dié spesies nader kennis gemaak.