DStv Channel 403 Thursday, 02 January 2025

Ontdekking in Wieg van Mensom verstom

MAROPENG, NOORDWES - 'n Ritueel wat spesifiek met die mens geassosieer word, is dalk al beoefen lank voor ons op aarde was.

Die wêreldbekende paleo-antropoloog, prof. Lee Berger, sê sy opgrawings in die Wieg van die Mensdom bewys dat die uitgestorwe Homo naledi-spesie ook hul dooies begrawe het.

Hulle het glo boonop simbole in die grotmure bo sulke grafte ingegraveer.

'n Ander kenner is egter skepties en sê Berger het dalk sy bevindings voortydig bekend gemaak.

Paid Content