NOGDAMME_12_PM
CHATSWORTH, WES-KAAP - Die departement van Water en Sanitasie en ingenieurs van die Swartland-munisipaliteit het met 'n ondersoek begin om vas te stel hoekom drie damwalle naby Riverlands in die Wes-Kaap meegegee het.
Meer as 200 mense is ontheem en talle kleinboere probeer steeds tot verhaal kom.
Hulle eis nou vergoeding vir die vee wat hulle verloor het.