DStv Channel 403 Thursday, 26 December 2024

Onderhoud: Klimaatooreenkomste en -finansiering by COP29-beraad

Onderhoud: Klimaatooreenkomste en -finansiering by COP29-beraad

Na twee uitmergelende weke van chaotiese kibbelary en slapelose nagte, het nagenoeg 200 lande ’n betwiste finansieringspakt by die COP29-klimaatberaad in Baku in Azerbeidjan bekragtig.

Die Indiese afgevaardigdes het egter na die ooreenkoms as 'n optiese illusie verwys.

Tog was die EU-kommissaris vir klimaataksie positief oor wat wel bereik kon word, gegewe almal se behoeftes.

Prof. Francois Engelbrecht van Wits se Global Change-instituut het by ons aangesluit om dit verder te bespreek.

Paid Content