DStv Channel 403 Saturday, 28 December 2024

Nuwe wêreld vir twee peuters van Gauteng ontsluit

Die amper tweejarige Wikus Brits van Pretoria en eenjarige Leah Strydom van Westonaria se kogleêre inplantings is Vrydag aangeskakel.

Danksy verskeie donateurs kon die stigting vir kinders met gehoorverlies die fondse hiervoor binne sowat drie maande insamel.

eNuus se Eugenie Gregan het die groot oomblik met hulle meegemaak.

Paid Content