MAGICLADIES_10_PM
KAAPSTAD, WES-KAAP - Vrouesokker in Suid-Afrika raak al hoe gewilder.
Veral nadat Banyana Banyana in 2023 as die Afrika Nasiesbeker-kampioene gekroon is.
En van die land se beste jong spelers het onlangs hulle talent ten toon gestel by ’n toernooi in Kaapstad.
Justin Ford het die verslag saamgestel.