'n Week gelede het Mia le Roux geskiedenis gemaak toe sy as die eerste dowe Mejuffrou Suid-Afrika gekroon is.
Die 29-jarige Le Roux is in Sasolburg in die Vrystaat gebore en het in Oudtshoorn in die Wes-Kaap grootgeword.
eNuus se Eugenie Gregan het met haar gesels.