DStv Channel 403 Sunday, 22 September 2024

Nuwe huise in Distrik Ses stel eienaars teleur

KAAPSTAD - Nadat hulle na dekades uiteindelik na hulle geboortegrond kon terugkeer, sê talle ontvangers van huise in Distrik Ses in Kaapstad nou hulle is ontnugter.

Die inwoners van die nuwe huise sê die strukture is swak gebou en dat hulle feitlik geen hulp van die regering ontvang as hulle foute uitwys nie.

Paid Content