PRETORIA - 'n Nuwe CT-skandeerder is Maandag by die Unversiteit van Pretoria se veeartseny-fakulteit by Onderstepoort bekendgestel.
Dit is die grootste skandeerder wat al ooit vir veeartseny-praktyk in Suid-Afrika gebruik is.
Sover bekend, is dit boonop die enigste van sy soort op die vasteland.