DStv Channel 403 Thursday, 19 September 2024

Nuwe begin vir Chloe en Leah ná groot hartseer

Nuwe begin vir Chloe en Leah ná groot hartseer

BRONKHORSTSPRUIT, GAUTENG - Die nadraai van 'n grusame plaasaanval het twee honde haweloos en erg getraumatiseerd gelaat.

Die bejaarde Dirk Kritzinger en sy vrou, Sarie, is in Julie op hul kleinhoewe buite Cullinan in Gauteng aangeval.

Dirk is vermoor en Sarie ernstig aangerand.

Die Wetnose-diereskuiling hoop nou om vir hul twee honde 'n nuwe tuiste te vind.

Paid Content