DStv Channel 403 Wednesday, 02 October 2024

Nngwe-projek wil seldsame siektes sáám takel

JOHANNESBURG - 'n Nuwe inisiatief wil veral minderbevoorregte Suid-Afrikaners met seldsame siektes se soeke na 'n diagnose vergemaklik.

Die projek, wat deur die departement van wetenskap en innovasie befonds word, is hierdie week in Johannesburg bekendgestel.

'n Siekte word as seldsaam beskou wanneer dit minder as een uit twee-duisend mense tref.

Paid Content