DStv Channel 403 Tuesday, 22 October 2024

NMB se oudste brug op die rand van ineenstorting

NMB se oudste brug op die rand van ineenstorting

SWARTKOPS, OOS-KAAP - Inwoners van die Nelson Mandelabaai-metro is ontstoke oor die gebrek aan instandhouding van die Wyldebrug.

Hulle meen padverbruikers se lewens is in gavaar.

Sommige swaargewigvragmotors maak ook gebruik van die brug, al word hulle daarteen belet.

Die munispaliteit erken dat instandhouding agterstallig geraak het en sê 'n herstelplan is in wording.

Paid Content