DStv Channel 403 Monday, 07 October 2024

Namibië se grootste skaapslagplaas weer oop ná noodgedwonge sluiting

MARIENTAL - Die grootste skaapslagplaas in Namibië en die land se enigste goedgekeurde uitvoerder van skaapvleis is heropen nadat dit in 2020 moes sluit weens erge droogte en ongunstige handelstoestande in die kleinveebedryf.                
Die bestuur van Mariental Farmers Meat Market sê 'n groter vraag na Namibiese vleis, die toenemende beskikbaarheid van skape en twee agtereenvolgende goeie reënseisoene het hulle aangespoor om hul bedrywighede te hervat.

Paid Content