DStv Channel 403 Monday, 23 September 2024

'n Nuwe huis vir Chloe: "Sy's oor ons pad gestuur"

PRETORIA - eNuus het sowat 'n week gelede verslag gedoen oor twee honde wat ná 'n plaasaanval in Gauteng haweloos gelaat is.

Kort ná ons berig het Chloe en Leah albei 'n nuwe huis gekry.

Leah het 'n tuiste in Cullinan gevind, terwyl Chloe deur 'n gesin van Pretoria aangeneem is.

Eugenie Gregan het by laasgenoemde gaan inloer.

Paid Content