DStv Channel 403 Wednesday, 27 November 2024

‘n Jaar se reën val in twee weke in Kaapstad

Kaapstad het die afgelope twee weke soveel reën gekry as wat dié metro gewoonlik in 'n hele jaar aanteken.

Groot damme wat inwoners van drinkwater voorsien, soos die Steenbras-, Bergrivier- en Theewaterskloofdam, is nou almal 100% vol.

Intussen waarsku die Suid-Afrikaanse Weerdiens dat nóg swaar reën Saterdag in Kaapstad en omliggende munisipaliteite verwag word.

Paid Content