Moneyweb-redakteur gee beleggingsadvies in die lig van Kleuterzone-skandaal

Die voormalige sanger Anthonie Bougas se Kleuterzone-sakeryk het die afgelope maand op skouspelagtige wyse ineengestort nadat 'n Moneyweb-ondersoek op 17 Februarie vrae gevra het oor die volhoubaarheid van die skema.

'n Likwidasie-aansoek wat deur drie van Kleuterzone se beleggers gebring is, is Dinsdag in die Hooggeregshof in Pretoria toegestaan.

Met al die beleggingsmoontlikhede wat deesdae beskikbaar is, waarop moet mense bedag wees wanneer hulle besluit waar om hul swaarverdiende geld te belê?

Louise Ferreira het by Moneyweb se redakteur, Ryk van Niekerk, gaan aanklop.

You May Also Like