DStv Channel 403 Tuesday, 22 October 2024

Meer as 3 000 bottels alkohol binne 3 dae op Kaapstad strande gekonfiskeer

VAKANSIEVEILIG

KAAPSTAD, WES-KAAP - Wetstoepassers in Kaapstad sê drankgebruik op strande bly ‘n reuse kopseer.

Duisende vakansiegangers en plaaslike inwoners stroom steeds na die Moederstad se strande en ontspanningsfasiliteite.

Owerhede sê hulle hou die gebiede steeds fyn dop en oortreders sal hulle rieme styfloop.

Paid Content