DStv Channel 403 Sunday, 29 September 2024

Matrieks uit die township ryg onderskeidings in

JOE SLOVO-PARK - Matriekuitslae is verlede week bekend gemaak, maar talle gegradueerdes vier steeds fees.

‘n Skool in Joe Slovo-park in Kaapstad behaal gereeld ‘n uitmuntende matriekslaagsyfer.

Die klas van 2023 spog met ‘n syfer van 88,7% en talle onderskeidings.

Dit ten spyte van die feit dat meeste leerlinge in townships en informele nedersettings woon.

Paid Content