ATLANTIS - Bedroefde families eis geregtigheid in nóg 'n massaskietery, die keer in die Wes-Kaap.
Onbekende mans het Woensdagaand op 'n groep mense op 'n straathoek in Atlantis losgebrand.
Vyf jong mans is dood en nog vyf gewond, van wie een in 'n kritieke toestand is.
Ons waarsku dat die volgende verslag grafiese beeldmateriaal bevat.