DStv Channel 403 Thursday, 28 November 2024

Margaretastraat-huiskonserte herleef op verhoog

MARGARETASTRAAT_04_PM

BLOEMFONTEIN, VRYSTAAT - In die vroeë 1980's het Afrikaanse kunstenaars gereeld by 'n huis in Pretoria bymekaargekom om musiek te maak.

Dié aande het legendaries geword en uiteIndelik 'n belangrike rol in die Musiek-en-Liriek-beweging gespeel.

Sangers soos Coenie de Villiers, Janita Claassen en Koos du Plessis was gereelde gesigte by dié huiskonserte waar van die grootste liedjies in Afrikaans die eerste keer gehoor is.

Jannie du Toit, die gasheer van dié aande, se vertoning waarin hy hierdie liedjies met staaltjies verweef, het dié week ook 'n draai by die Vrystaat Kunstefees gemaak.

Paid Content