DStv Channel 403 Tuesday, 17 September 2024

Leenboetiek maak spesiale dag vir elke matriek moontlik

Leenboetiek maak spesiale dag vir elke matriek moontlik

ROODEPOORT, GAUTENG - Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer menige tiener na hul mees glansryke aand nóg uitsien.

Talle skole hou in die volgende paar weke matriekafskeid.

Maar dié geleentheid gaan dikwels met baie kostes gepaard wat nie alle leerlinge en hul ouers kan bybring nie.

Die Hoërskool Florida in Roodepoort se leenboetiek staan gereed om hiermee te help.

Paid Content