DStv Channel 403 Tuesday, 24 September 2024

Langste zipline ter wêreld nóú in Caledon: “Dis ’n ongelooflike ervaring”

CALEDON - Die wêreld se nuwe langste glykabel, ook bekend as zipline, is Maandag vir die eerste keer buite Caledon in die Wes-Kaap op die proef gestel.

Die Jebel Jais Flight in Dubai het voorheen met dié titel gespog, maar met 'n lengte van 3,2 km behoort dié eer nou aan SA Forest Adventures se K3-zipline.

eNuus se Kevin Brandt was by die amptelike opening van dié spoedrit.

Paid Content