DStv Channel 403 Wednesday, 27 November 2024

Kruger-sterftekamer by Voortrekkermonument herskep

PRETORIA – Op 14 Julie was dit presies 120 jaar sedert Paul Kruger in Clarens in Switserland oorlede is.
Die kamer waarin die oudpresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek gesterf het, is nou by 'n nuwe tuiste - die Voortrekkermonument - ingerig.

Kruger is in 1900 tydens die Anglo-Boereoorlog na Europa om onder meer buitelandse steun te kry.

Hy is in 1904 as banneling in 'n huis langs die Genève-meer dood.

Paid Content