DStv Channel 403 Thursday, 03 October 2024

Kragkrisis by Nampo bespreek: "Moeilike 18 maande lê voor"

BOTHAVILLE, VRYSTAAT - Die kragkrisis was vanjaar weereens op die agenda by Nampo-Oesdag se Nasie in Gesprek-reeks.

Dié gesprekke takel al 12 jaar lank aktuele kwessies wat 'n invloed op die landboubedryf het.

Een van die paneellede was Jan Oberholzer, afgetrede bedryfshoof van Eskom, wat steeds by die maatskappy uithelp.

Eugenie Gregan het met hom gesels.

Paid Content