CORNEELS_BYTE_13_PM
Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom het 70% energiebeskikbaarheid bereik.
Talle opposisiepartye en kritici hou egter vol hulle glo sodra kiesers hul kruisies getrek het, sal die ligte afgaan.
Maar president Cyril Ramaphosa het dit in sy weeklikse nuusbrief weer ten sterkste ontken.
eNuus het daarom 'n kragkenner se mening gaan vra.