JOHANNESBURG - Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het vandeesweek die Korporasie vir Depositoversekering bekendgestel.
Dit het ten doel om die sowat 84% van Suid-Afrikaners wat bankrekeninge het, se geld te beskerm, indien 'n bank sou vou.
eNuus se Melissa Tighy het die bekendstelling bygewoon.