DStv Channel 403 Thursday, 19 September 2024

Kollegas bring hulde aan Paul Lückhoff: "Eksentriek, eiesoortig en onvergeetlik"

Paul Lückhoff word as 'n merkwaardige toneelspeler en 'n uitsonderlike mens onthou.

Die 71-jarige akteur is Dinsdagoggend ná 'n kort siekbed oorlede.

Lückhoff was veral bekend vir sy rol in die sepie Binnelanders.

Hy was vroeër jare ook te sien in verhoogproduksies en bekende televisiereekse soos Onder Draai Die Duiwel Rond en Plek van die Vleisvreters.

Paid Content