DStv Channel 403 Tuesday, 22 October 2024

Kerkfigure besing afgestorwe Ray McCauley se lof op sy begrafnis

Kerkfigure besing afgestorwe Ray McCauley se lof op sy begrafnis

RANDBURG, GAUTENG - Duisende mense het die Rhema-Bybelkerk in Randburg volgepak, om totsiens te sê aan die kerk se stigter, pastoor Ray McCauley.

'n Provinsiale begrafnis is vir hom gehou.

Kerkfigure van regoor Suid-Afrika, asook die buiteland, het McCauley geprys vir sy werk - ook sy standpunt teen apartheid.

McCauley is vroeër die maand in die ouderdom van 75 dood.

Paid Content