DStv Channel 403 Wednesday, 25 December 2024

Kennersperspektief oor omstrede tweepotstelsel

Miljoene Suid-Afrikaners het sedert 1 September 'n deel van hul pensioengeld onttrek.

Dit nadat die tweepotstelsel, wat beskou word as die mees ingrypende verandering aan aftreewetgewing in dekades, in werking getree het.  

Kenners waarsku egter dat dié vroeë toegang tot spaargeld baie Suid-Afrikaners finansieel kwesbaar kan laat wanneer hulle aftree.

Paid Content