PRETORIA - Kragkenners het by Son SA se eerste energiekonferensie koppe bymekaar gesit oor wat die beste oplossings vir energiesekerheid is.
Son SA is gestig met die doel om alternatiewe kragbronne te ondersoek en betroubare oplossings vir Suid-Afrikaners te bied.