MULDER_LIVE_08_PM
Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het besluit dat 'n regering van nasionale eenheid gevorm moet word.
Dit in die lig van die regerende party se swak vertoning by die stembus.
Dr. Pieter Mulder, voormalige politikus en 'n parlementêre kenner, het die kwessie in die ateljee kom deurtrap.