ROELF_ZOOM_LIVE_09_PM
Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het besluit dat 'n regering van nasionale eenheid gevorm moet word.
Ons praat met oudminister Roelf Meyer, wat destyds die Nasionale Party se hoofonderhandelaar was by die veelparty-onderhandelings vir 'n demokratiese Suid-Afrika, oor die implikasies van die verkiesing.