ALETTA_ONDERHOUD_13_PM
Een van die land se gevierde akteurs, Aletta Bezuidenhout, is oorlede nadat sy ’n hartaanval gehad het.
Sy was 76 jaar oud.
Bezuidenhout was onder meer bekend vir haar karakters in die rolprente "Weerskant die Nag" en "Paljas".
Sy het ook in reekse soos "Die Sonkring" en verskeie toneelstukke verskyn.