DStv Channel 403 Monday, 30 September 2024

Kaapse Wynland-brand: Meer as 24 000 hekaar plantegroei verwoes

WOLSELEY – ’n Hewige veldbrand in die Breedevallei- en die Witzenberg-munisipaliteit in die Wes-Kaap is besig om uit te kring.

Die brand woed nou al vir meer as 'n week en het verwoesting gesaai, veral in die Steenbokpark-natuurreservaat.

eNuus se Kevin Brandt doen verslag.

Paid Content