KATLEHONG, GAUTENG - Dis amper 30 jaar sedert die aanvang van die demokratiese bestel in Suid Afrika, maar talle wag nog vir die belofte van ekonomiese bevryding.
Miljoene jongmense is werkloos, met talle wat ophou werk soek het.
Maar in Katlehong in die Suide van Johannesburg is daar wel jongmense wat nog nie ophou droom het nie.