DStv Channel 403 Thursday, 03 October 2024

Jeug-Concerto-fees skyn die kollig op jong soliste

PRETORIA - Jong klassieke musikante kry nie sommer die geleentheid om saam met 'n volle simfonie-orkes op te tree nie.
Dié droom word egter vir tien talentvolle soliste by die jaarlikse Jeug-Concerto-fees bewaarheid. 
Musikante tussen die ouderdom van 12 en 22 het in November verlede jaar oudisies afgelê om aan die spoggeleentheid deel te neem.
'n Volgepakte gehoor het verlede Sondag die derde aflewering van die Jeug-Concerto-fees in Pretoria bygewoon.

Paid Content