DStv Channel 403 Sunday, 22 September 2024

Israel-Hamas-oorlog: “Gesinne is voor die voet afgemaai”

Honderde Israeli’s is die naweek dood in verrassingsaanvalle deur Hamas-militante.
Honderde Palestynse burgers het ook in vergeldingsaanvalle deur Israel omgekom.
Israel se minister van Verdediging, Yoav Gallant, het Maandag opdrag gegee vir 'n sogenaamde "volledige beleg" van die Gaza-strook.

Paid Content