DStv Channel 403 Thursday, 26 December 2024

Inwoners in Wes-Kaap raadop oor bendegeweld, provinsie pleit om bystand

Inwoners in Wes-Kaap raadop oor bendegeweld, provinsie pleit om bystand

Manenberg, Wes-Kaap - Die Wes-Kaapse polisie het nie die nodige slaankrag om massamoorde te stop nie.

So sê die provinsie se LUR vir gemeenskapsveiligheid en polisietoesig, Anroux Marais.

Op hul beurt doen die Patriotic Alliance 'n beroep om 'n ramptoestand in die provinsie af te kondig. 

Hulle beskuldig die metro daarvan dat hulle nie die gemeenskap se veiligheid kan verseker nie.

Paid Content