DStv Channel 403 Tuesday, 15 October 2024

Inwoners van Oos-Londen raadop oor gebrek aan gesondheidsdienste

Inwoners van Oos-Londen raadop oor gebrek aan gesondheidsdienste

OOS-LONDEN, OOS-KAAP - Inwoners van Oos-Londen doen 'n beroep op die Oos-Kaapse departement van gesondheid om dringend iets te doen, aan die swak toestand van klinieke en tekort aan mediese personeel in die provinsie.

Die Spesiale Ondersoekeenheid is reeds besig met ondersoeke oor beweerde tenderongerymdhede deur amptenare in die departement.

Paid Content