Tuesday 16 April 2024 - 15:45pm SUMARIE1_14PM Versekeringsmaatskappye word oorval met eise en navrae nadat stormweer dele van die Wes-Kaap getref het. 'n Intense afsnylaagdrukstelsel het dié toestande veroorsaak en dit het op plekke tot erge oorstromings gelei.