JOHANNESBURG, GAUTENG - Meer as 50 kunswerke van een van Suid-Afrika se vroeë meesters kom onder die hamer.
Die uitstalling "J.H. Pierneef: Close to Home" bevat ikoniese werke uit verskillende tydperke van dié kunstenaar se loopbaan.
Dit is die derde keer wat die afslaer Strauss & Co eksklusief 'n veiling aan Pierneef wy.