Tuesday 21 February 2023 - 15:07pm JOHANNESBURG, GAUTENG - Daar ís hoop vir babas wat met hartafwykings gebore word, danksy mediese tegnologie. Dit was die boodskap toe Wêrelddag vir die bewusmaking van aangebore hartafwykings, gevier is.