HONDSDOL_29_PM
Video Player is loading.
WES-KAAP - Die voorkoms van hondsdolheid in Kaapse pelsrobbe aan die Wes-Kaapse kus is die eerste uitbreking van so 'n aard in dekades.
Agt gevalle is geïdentifiseer in robkolonies in onder meer Muizenberg, Vishoek, die Strand en Pringlebaai.
Inwoners en besoekers word gemaan om ekstra versigtig rondom die diere te wees, en onmiddellike mediese behandeling te kry ná moontlike blootstelling aan hondsdolheid.