DStv Channel 403 Thursday, 28 November 2024

Honderde ystervlerke hou Nampo-lughawe dié week besig

BOTHAVILLE - Dis nie net plaasbakkies wat hierdie week koers kies na die Nampo-Oesdag buite Bothaville in die Vrystaat nie.

Die besigste lughawe in die suidelike halfrond word vir vier dae lank by dié landbouskou bedryf.

Die tweede dag van Nampo is tradisioneel die dag waarop die meeste vlieëniers verwelkom word.

Paid Content