DStv Channel 403 Thursday, 28 November 2024

Hof beveel departement van maatskaplike ontwikkeling om fondse aan welsynsorganisasies te betaal

ORGANISASIES_22_PM

JOHANNESBURG, GAUTENG - Die hooggeregshof in Johannesburg het beveel dat die provinsiale departement van maatskaplike ontwikkeling moet werk maak van organisasies se diensleweringsooreenkomste en finansiering.

Die bevel volg nadat die Gautengse Care Crisis Committee die hof met 'n dringende aansoek genader het.

Die komitee waarsku al lank dat die provinsie op 'n maatskaplike krisis afstuur.

Paid Content